term1 Definition1term2 Definition2term3 Definition3
Please sign in to your Google account to access your documents:
Besluitnemings proses
Stap 1
Identifiseer doelwitte
-spesifiseer doelwitte van org
-ekonomiese teorie, maks aandeelhouersbelang
-ander teorie, voeldoende wins liewer as maks wins
-verskillende groepe moet tevrede gestel word bv werknemers en klante
Stap 2
Soek na alternatiewe optredes
-soek reeks optredes om doelwitte te bereik
-soektog sal verkryging van inligting rakende toekomstige geleenthede en omgewings insluit
Stap 3
Versamel inligting oor die alternatiewe
-bepaal die potensiele groeikoers van elke alternatief
-veramel inligting buite die besluitnemer se beheer
-strategies vs operasioneel
Stap 4
Kies die mees geskikte opsie
-kies die opsie wat die besigheid se doelwitte die beste bevredig
-rangskik die alternatiewe vanaf hoogste na laagte in terme van doelwit bevrediging
Stap 5
Implementeer die besluit
-wanneer opsie gekies is moet dit geimplimenteer word as deel van begrotingsproses
-verskillende begrotings
-alle begrotings word saamgevoeg in meesterbegroting
Stap 6
Vergelyk werklike en beplande resultate
-meet, doen verslag en korrigeee
-monitor prestasie:rekenmeester lewer prestasie verslae
-prestasie verslae verskaf terugvoering deur werklike en beplande resultate te vergelyk
Stap 7
Reageer op afwykings
-lig akt uit wat afwyk van planne
- korrektiewe stappe moet geneem word
-planne moet hersien word
-alternatiewe opsies moet oorweeg word indien planne nie meer haalbaar is nie
Need help typing ? See our FAQ (opens in new window)
Please sign in to create this set. We'll bring you back here when you are done.
Discard Changes Sign in
Please sign in to add to folders.
Sign in
Don't have an account? Sign Up »
You have created 2 folders. Please upgrade to Cram Premium to create hundreds of folders!