Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
11 Cards in this Set
- Front
- Back
- 3rd side (hint)
Jy moet eers die kat uit die boom kyk |
Goed dink voor jy iets doen |
|
|
Moenie ou koie uit die sloot grawe |
Moenie oor slegte dinge praat wat al verby (over) is nie |
Don't dig old cows out of the ditch |
|
Meng (mix) jou met die semels (bran); dan vreet die varke jou op |
As jy slegte vriende het, sal jy net so sleg soos hulle word |
Mix with the grain and the pigs will eat you |
|
Hy is nie onder 'n kalkoen uitgebroei (hatched) nie |
Hy is nie so dom soos hy lyk nie |
|
|
Haastige (hasty) honde verbrand sy mond |
As jy iets probeer (try) doen, sal dit 'n gemors wees |
|
|
Hy is so kwaad hy kan slange vang |
Baie kwaad |
|
|
Hy het nie al sy varke op hok nie |
Hy is mal |
|
|
Jy moet die bul by die horings pak |
Dadelik (immediately) met iets begin |
|
|
Ek wil 'n uil knip |
Ek wil 'n bietjie slaap |
|
|
Elke hond kry sy dag |
Goeie dinge gebeur met elke mens |
|
|
Hy is gou op sy perd |
Hy word vinnig kwaad |
|