Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
10 Cards in this Set
- Front
- Back
Soorte nukleïensure |
-DNA -RNA |
|
Waarvoor staan elke nukleïensuur? |
DNA - Deoksiribonukleïensuur RNA - Ribonukleïensuur |
|
Waar kom DNA voor? |
-Selkern -Mitochondria -Chloroplaste |
|
Wat is die naam van die DNA wat in die mitochondria en chloroplaste voorkom? |
Ekstranukleêre DNA |
|
Waaruit bestaan gene? |
DNA-segmente |
|
Wat is die funksie van gene? |
Dra die kode vir sintese van proteïene |
|
Verduidelik Rosalind Franklin se rol in die ontdekking van die DNA struktuur |
Franklin het X-straalfoto's van DNA geneem |
|
Verduidelik Maurice Wilkins se rol in die ontdekking van die DNA-struktuur |
Wilkins het n DNA-foto aan Watson en Crick gewys |
|
Verduidelik James Watson en Francis Crick se rol in die ontdekking van die DNA-struktuur |
Watson en Crick het die dubbele heliksstruktuur van DNA geformuleer deur van n 3D-model gebruik te maak |
|
Hoe is Watson, Crick en Wilkins vir hulle navorsing vergoed? |
Hulle het in 1962 die Nobelprys vir fisiologie/medisyne ontvang |