Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
70 Cards in this Set
- Front
- Back
Reëls van meervoudsvorme: Reël 1: |
1. Naamwoorde wat eindig op b,d,f,g,k,p,s en t kry die meervoud -e. |
|
Reëls van meervoudsvorme: Reël 2: |
2. Naamwoorde wat eindig op l,m,n,ng en r met ʼn voorafgaande beklemtoonde vokaal, kry die meervoud -e. |
|
Reëls van meervoudsvorme: Reël 3: |
3. Naamwoorde wat eindig op l,m,n,ng en r met ʼn voorafgaande onbeklemtoonde vokaal, asook afleidings op -aar, -aard, -er, -erd en -ier, kry die meervoud -s. |
|
Reëls van meervoudsvorme: Reël 4: |
4. Woorde wat eindig op ʼn diftong, kry die meervoud -e.5. Woorde wat eindig op e,a,i,o,u en op onbeklemtoonde -ie en -ee eindig kry die meervoud -s. |
|
Die meervoud met behulp van afkappingstekens: |
1. Naamwoorde en eiename wat op i,o,u en ʼn lang beklemtoonde a eindig, kry ʼn afkappings -s. 2. By meervoudsvorme van letters, getalle, letternaamwoorde en afkortings van grade en diplomas, word die afkappingstekens gebruik. |
|
Wanneer word die afkappingsteken nie gebruik nie? |
1. As u deur ʼn vokaal voorafgegaan word - leeus, spreeus, milieus 2. By meervoudsvorme van naamwoorde na ʼn slot -oo - Prinsloos, Naidoos, Vosloos 3. By woorde wat op ʼn kort, onbeklemtoonde a eindig - paddas, oumas, oupas |
|
Wanneer word meervoude met behulp van deeltekens gebruik? |
1. Woorde wat in enkelvoud op e, i (wat nie deel van ʼn diftong is nie), ie of oe uitgaan en meervoudsvorme met -e kry, word in die meervoudsvorm met onderskeidelik eë, ië, ieë en oeë gespel. 2. As naamwoorde wat eindig op ʼn g voorafgegaan word deur e, ie, o, oe en oo, val die g weg en word daar ʼn ë bygevoeg. |
|
Rob |
Robbe |
|
Hond |
Honde |
|
Skof |
Skofte |
|
Dag |
Dae |
|
Dak |
Dakke |
|
Pop |
Poppe |
|
Muis |
Muise |
|
Kat |
Katte |
|
Bal |
Balle |
|
Ken |
Kenne |
|
Ding |
Dinge |
|
Deur |
Deure |
|
Vaandel |
Vaandels |
|
Album |
Albums |
|
Laken |
Lakens |
|
Gaping |
Gapings |
|
Jagter |
Jagters |
|
Skakelaar |
Skakelaars |
|
Luiaard |
Luiaards |
|
Miljoenêr |
Miljoenêrs |
|
Stouterd |
Stouterds |
|
Tuinier |
Tuiniers |
|
Prei |
Preie |
|
Bui |
Buie |
|
Ry |
Rye |
|
Mou |
Moue |
|
Koei |
Koeie |
|
Vlooi |
Vlooie |
|
Haai |
Haaie |
|
Eeu |
Eeue |
|
Revue |
Revues |
|
Tantieme |
Tantiemes |
|
Gogga |
Goggas |
|
Ma |
Ma's |
|
Nama |
Namas |
|
Ouma |
Oumas |
|
Padda |
Paddas |
|
Kiwi |
Kiwi's |
|
Mini |
Mini's |
|
Foto |
Foto's |
|
Agie |
Agies |
|
Donkie |
Donkies |
|
Skaduwee |
Skaduwees |
|
Weduwee |
Weduwees |
|
Mini |
Mini's |
|
Banjo |
Banjo's |
|
Video |
Video's |
|
Pa |
Pa's |
|
D |
D's |
|
4 |
4's |
|
gr |
gr's |
|
TV |
TV's |
|
OTM |
OTM'e |
|
Alkali |
Alkalië |
|
Trofee |
Trofeë |
|
Kategorie |
Kategorieë |
|
Knie |
Knieë |
|
Proe |
Proeë |
|
Weg |
Weë |
|
Vlieg |
Vlieë |
|
Oorlog |
Oorloë |
|
Kroeg |
Kroeë |
|
Oog |
Oë |