Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
34 Cards in this Set
- Front
- Back
Hoe werk mens Gelykvormigheid uit? |
Gelykvormigheid word bepaal deur die hoeke of sye gelyk aan mekaar te bewys. |
|
Hoe werk mens Kongruentsie uit. |
SSS SHS SHH SS90 |
|
Ewewydige lyne word gegee? |
Verwisselende hoeke Ooreenkomstige hoeke Ko-binnehoeke is sup |
|
Middelpunt word gegee? |
Radiusse is gelyk. Sommige driehoeke is dus gelykbenig. Mid.pt=2 ×Omtrekshoek |
|
Middellyn word gegee? |
Hoek in halwe sirkel word 90 grade. |
|
Koordevierhoek word gegee |
Buitehoek = teenoorstaande binnehoeke. Teenoorstaande binne hoeke is sup. Omtrekshoeke onderspan deur dieselfde koord is gelyk.
|
|
Raaklyn word gegee |
Raaklyn is loodreg op radius. Hoeke tussen raaklyn en koord = teenoorstaande sirkelsegment. Raaklyn vanuit n punt van n sirkel is gelyk.
|
|
As twee lyne ewewydig bewys moet word? |
Verwisselende hoekeOoreenkomstige hoekeKo-binnehoeke is sup |
|
As n vierhoek n koordevierhoek bewys moet word? |
|
|
As twee sye van n driehoek gelyk bewys moet word? |
Hoeke teenoor gelyke sye |
|
As twee sye van twee verskillende driehoeke gelyk bewys moet word? |
Probeer om die driehoek kongruent te bewys. |
|
Om n lyn n raaklyn aan n sirkel te bewys. |
Bewys: Die lyn loodreg op radius of die hoek tussen die lyn en koord gelyk aan die hoek wat deur die koord onderspan word. |
|
Wat is die bewering se rede? |
Gelykvormige driehoeke se sye is ewewydig. |
|
Parallelogram eienskappe |
|
|
Reghoek se eienskappe? |
1. Al die eienskappe van n parm plus hoeklyne is ewe lank en alle binnehoeke is gelyk aan 90 grade elk. |
|
Ruit se eienskappe |
|
|
Vierkant eienskappe |
|
|
Vlieër se eienskappe |
|
|
Trapesium eienskappe |
Een paar teenoorstaande sye is ewewydig |
|
Hoe om te bewys dat n vierhoek n parallelogram is? |
|
|
Hoe om te bewys dat n parallelogram n ruit is? |
|
|
Driehoek tussen ewewydige lyne |
|
|
Middelpuntstelling? |
|
|
Omgekeerde Middelpuntstelling |
|
|
|
Gelyke koorde onderspan gelyke hoeke by die omtrek van die sirkel. (Gelyke koorde; gelyke hoeke) |
|
|
Gelyke koorde onderspan gelyke hoeke by die mid.pt van die sirkel. ( Gelyke koorde; gelyke hoeke) |
|
|
Gelyke koorde van gelyke sirkels onderspan gelyke hoeke by die omtrek. ( Gelyke sirkels; gelyke koorde; gelyke hoeke?) |
|
Maniere om te bewys dat n vierhoek n k4H is? |
|
|
As n loodlyn uit 90 grade hoek n driehoek verdeel in twee gelykevormige driehoeke dan lyk dit so. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die middelloodlyne van die sye van n driehoek gaan deur dieselfde punt. (Mid loodlyne van die sye van n driehoek) |
|
|
Die halveerlyne van die hoeke van n driehoek sny in een punt. (Halveerlyne van hoeke van n driehoek) |