• Shuffle
    Toggle On
    Toggle Off
  • Alphabetize
    Toggle On
    Toggle Off
  • Front First
    Toggle On
    Toggle Off
  • Both Sides
    Toggle On
    Toggle Off
  • Read
    Toggle On
    Toggle Off
Reading...
Front

Card Range To Study

through

image

Play button

image

Play button

image

Progress

1/16

Click to flip

Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;

Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;

H to show hint;

A reads text to speech;

16 Cards in this Set

  • Front
  • Back

7 eienskappe van lewe

Voeding


Reaksie op prikkel


Groei


Respirasie


Voortplanting


Uitskeiding


Voortplanting


Beweging

Sel

Kleinste eenheid van lewe

Orgaan

Groep verskillende weefsel, elkeen eie funkie verrig, maar saam gemeenskaplike funkie verrig

Anorganiese verbindings

Verbindings wat ni C besit nie en nie deur lewende organismes vervaardig word nie



Bv. Water, gasse en mineraal soute

Weefsel

Groep eenders gedifferensieerde selle wat saam n funkie verrig

Funksie van water in lewende organismes

1) Oplosmiddel


2) Medium waar chemiese reaksies plaasvind


3) Reagens tydens hidrolise


4) Vervoermiddel


5) Sneermiddel (vergemaklik kou)


6) Reguleer ligaamstemp


7) Bied vorm en stewigheid

Makro elemente

Minerale soute wat in groot hoeveelhede benodig word

Organies verbindings

Verbindings wat C besit en vervaardig word deur lewende organismes



Saamgestel uit, C, H, O en soms N, P, S



Vb, koolhidrate, lipiede, vitamiene

Mikro-elemente

Minerale soute wat in jlein hoeveelhede benodig is

Fosfor (makro)

Natrium (makro)

Kalium (makro)

Ystee (mikro)

Jodium

Komponent van hormoon tiroksien, wat deur tiroïedklier afgeskei word



Siekte: goiter (vet nek) (mens)

Kalsium (makro)

Eutrofikasie

- Minerale soute van grond word uitgeput


- Besmettingstowwe vul die grond in minerale se plek


- Die minerale beland by riviere en damme


- Veroorsaak algebloei


- Die alge blok sonlig van ander fotosinterende organismes, wat dood veroorsaak van plante


- Die dooie organisee ontbind en lei tot toename in bakterië


- Die ontbinding proses vat baie van die suurstof op en dit word uitgeput


- Dus baie organismes gaan dood aan suurstof tekort