Use LEFT and RIGHT arrow keys to navigate between flashcards;
Use UP and DOWN arrow keys to flip the card;
H to show hint;
A reads text to speech;
8 Cards in this Set
- Front
- Back
Haal twee versreëls aan wat bewys dat Pieter daaraan glo om gesond te eet. (Quote two lines proving that Piet believes in eating healthily.) |
Reël 6 en 7 "eet ál sy vleis, maar nooit die vet. Eet broccoli, ja, sonder brom" |
|
Watter bewys kry ons dat hy ''n slim leerlinge is? (What proof do we get that he's 'a smart pupil?) |
Hy kry vul punte vir sy toets. |
|
Wat kan ons leer van Pieter as ons in versreël 9 lees: "Sê nooit 'n enkel nare word" (What can we learn from Pieter when we read in line 9: "Never ever say a bad word" ) |
Pieter gebruik nie lelike woorde nie. |
|
Watter effek het Pieter en Breggie se kinders op hulle gehad? (What effect did Pieter and Breggie's children have on them?) |
Die kinders so stout was dat hulle hul ouers mal gemaak het. |
|
Waarom het Pieter en Breggie so gevoel? (Why did Pieter and Breggie feel this way?) |
Die kinders doen die teenoorgestelde van wat Pieter Hendrick gedoen het toe hy 'n kind was. |
|
Wat beteken versreëls 25-26 in die konteks van die gedig? (What do lines 25-26 mean in the context of the poem? ) |
Ironies wens hy later dat sy kinders eerder huis sal verlaat, sodat hy rus en vrede kan hê. |
|
Wat is die boodskap van hierdie verse? (What is the message of this poem? ) |
Deug word nie altyddeur beloon nie |
|
Verduidelik in kortliks die verskil tussen 'tjank' en 'ween' (Versreël 22) |
Tjank is wanner jy huil aanhoudend Ween is wanneer jy huil asof jy seergekry het of hartseer is
|